Bring jou Laailou of jou kampstoel!

TASCHE | AMPIE | EARLY B | JUSTIN VEGA | LOKI & MARGOT ROTHMAN | CORNE PRETORIUS | JAQUES DU PLESSIS | JUAN BOUCHER | STEVE HOFMEYR

Kunstenaars

Tasche Burger

Ampie

Corné Pretorius

Early B

Loki Rothman

Margot Rothman

Justin Vega

Jaques du Plessis

Steve Hofmeyr

Juan Boucher



    Algemene Inligting

  • 01 DIE PERFEKTE VENUE
    • Die Bergrivier-oord is absoluut geskik vir die aanbieding van ʼn baie unieke fees met twee verskillende sitplekkeusses – jou kampstoel op die gras of jou Laailou in die rivier. Ja, jou laailou is daardie opblaas-dryflêding wat ons net in Desembers uithaal. Hierdie komende November gaan ons ons laailous weer afstof en almal lekker jaloers maak!
    • Ons bedryf ʼn reuse biertuin op die feesterrein met verskeie promosies deur drankmaatskappye.
    • ʼn Groot aantal kosstalletjies bedien ʼn verskeideinheid kossoorte en die Bergrivier-restaurant sal ook oop wees.
    • Die verhoog word met ʼn 240 grade gehoor-radius opgestel sodat dit toeskouers in die rivier op hul laailous sowel as toeskouers op hul kampstoele in die feesterein bedien.
    • Die Bergrivieroord het pragtige staanplek vir tente asook luukse staanplek vir karavane.
    • Kinders is welkom en daar is hope vermaak om die kleingoed besig te hou.

  • WERFKAART

Program

KOOP KAARTJIES

Kliek hier om kaartjies te koop.


Naweek toegang : R470
Dagtoegang | Vrydag 17 November 2023: R240
Dagtoegang | Saterdag 18 November 2023: R280 per persoon.


Daar is slegs kampplek vir 1350 kampeerders.


Jou konsertkaartjie sluit toegang in tot die feesterrein, maar sluit jou kampplek uit, wat direk met die Bergrivier-oord bespreek kan word.



    Laailoufees-Losies

    • Die TopWineRoutes Laailoufees maak 20 losies beskikbaar vir maatskappye om hul eie korporatiewe teenwoordigheid by die Laailoufees te he.
      Maatskappye kan losies koop waarin hulle 14 gaste kan trakteer met kos en drank om hulle so bietjie besonders te laat voel en hulle op die hande te dra.
      Vir navrae ook Laailoufees-losies epos of bel ons.

Nuus & Info

TOP WINE ROOTS LAAILOU MUSIEKFEES - Afrikaans Musiek se nuwe Skat

Die TopWineRoots Laailoufees bied `n opwindende nuwe musiek-ervaring by Bergrivier-oord op Saterdag 19 November in die Paarl aan. Lê lekker op jou laailou op die Bergrvier of kyk na die vertonings vanuit die gemak van jou kampstoel. ... Lees verder

Enige Navrae?

Vul die onderstaande vorm in en ons help jou in ʼn japtrap!

Fees Navrae

info@laailoufees.co.za

Bel Ons

082 411 0905

Kamp Besprekings By die Bergrivier-oord

Bespreek

Kinders welkom, kinders 7 jaar en jonger gratis